Die berghond is geskoold regoor Suid Afrika.Laerskool in die OOs-Kaap ,My matriek in die Noord Kaap.Toe af na die wilgerbome in Stellenboch vir pret en plak.Daar het die gurus van die shantie towns en hoe priesters van geleerdheid my raad gegee oor wat nou eintlik aangaan.Die berghond is toe gevonnis vir n paar jaar op die moddereiland maar het nou sy pad terug gevind na Afrika waar hy hoort.Die berghond is nou terug op die kontinent waar sy voorvaders die eerste keer hul voete gesit het in 1668.So ja die berghond is tergug.So as jy hom soek gaan jy hom vind
No comments:
Post a Comment